Transsiberiese Spoorlyn

Die Transsiberiese lyn in rooi en die Baikal-Amoer-lyn in groen.

Die Transsiberiese Spoorlyn (Russies: Транссибирская магистраль of Транссиб) verbind Moskou in die weste en Wladiwostok in die ooste, en dus Europese Rusland met die Russiese Verre-Ooste. Baie stede in Siberië, soos Petropawlofsk-Kamtsjatski, kan nie per pad bereik word van ander Russiese of Asiatiese stede nie en die beste manier om Siberië te verken is met dié spoorlyn.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search